Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Ek moes nie emosioneel ineengestort het nie'

2012-05-24 17:00
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Zuma-skildery: Saak vandag aangehoor
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Johannesburg – President Jacob Zuma se advokaat, Gcina Malindi, sê sy emosionele ineenstorting in die hof “moes nie gebeur het nie”, berig City Press.

“Ek is ‘n advokaat en ek werk onder etiese reëls dat ons nie kommentaar lewer oor ‘n saak waarby ons betrokke is nie,” het hy gesê.

“Maar jy kan sê ek het ineengestort. As ‘n voormalige aktivis het dit al daardie kwessies teruggebring. Dit is hoekom ek oorweldig is.”

Malindi verteenwoordig Zuma, die ANC en Zuma se kinders in hul dringende aansoek teen die Goodman-galery, City Press en die kunstenaar Brett Murray om die skildery, The Spear, onwettig te laat verklaar.

Hy het emosioneel ineengestort ná ‘n veeleisende reeks vrae deur Regter Neels Claassen oor die rasse-aard van die saak.

“As ‘n advokaat is ek veronderstel om beheer oor my emosies te hê en dit is jammer dat dit gebeur het,” het Malindi gesê nadat die saak uitgestel is.

Lees meer by City Press.

Lees meer oor: brett murray  |  jacob zuma
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hennie Penny sê... Korreksie Adrian - nie Std 6 nie, hy het blykbaar net Std 3 gemaak. Die spul het geen benul hoeveel 'n miljard is nie - hulle gee dit uit asof hulle Pick n Pay toe gaan. Die kiesers is goed genoeg om met SAA te vlieg, maar nie die skelm bliksems nie!! Al dra 'n aap 'n goue ring... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.