Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ek het nie Malema se reis betaal – minister

2012-08-03 13:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Fikile Mbalula, minister van sport, ontken dat hy vir Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, se rekeninge in Londen opgedok het.

“Dié berigte is ongegrond...” het Mbalula aan verslaggewers in Johannesburg gesê.

“Dit is kwaadwillig en net gerugte...”

Mbalula sê hy was in Londen op ‘n amptelike besoek as die minister van sport en om Suid-Afrika se span by die Olimpiese Spele te lei.

“Daar was geen geheime oor wat ons in Londen gedoen het nie. Ek het alles in Londen gedoen wat ek veronderstel was om te doen,” het hy gesê. 

Gerugte het vroeër die ronde gedoen dat die regering vir Malema se besoek deur sy assosiasie met Mbalula betaal het.

“Ek het ‘n eed afgelê. Ek is nie korrup nie. In teenstelling met Jackie Selebi, is hierdie hande skoon. Ek het nie vir Julius betaal nie,” het Mbalula Vrydag gesê.

Mbalula het nie ontken dat hy Malema gesien het terwyl hy in Londen was nie.

“Ek vergader elke dag hier in Suid-Afrika met Julius; hoekom moet Londen ‘n uitsondering wees?”

Net omdat Malema nie meer ‘n lid van die ANC is nie, is daar geen rede om nie ‘n persoonlike verhouding met hom te hê nie, het Mbalula gesê.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trevor Van der Berg sê... Zuma besef nie dat sy verbintenis met die Gupta 'n groot verleentheid vir die regering is nie. So iets sal nooit in ander lande plaasvind nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 09:14 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Thursday Randburg - 09:12 AM
    Road name: Republic Road Eastbound
    DELAYS between Jan Smuts Avenue and William Nicol Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.