Een sterf, 18 beseer in taxi-ongelukke

2012-01-21 20:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Een persoon is dood en 18 mense is beseer in twee aparte ongelukke waarby taxi’s in die Oos-Kaap betrokke was, het Arrive Alive Saterdag gesê.

Die eerste ongeluk het Saterdagoggend om 06:00 op die N1 tussen Peterson en Ncanaha plaasgevind. Een persoon is in die ongeluk dood en 13 mense is beseer, het woordvoerder Tshepo Machaea gesê.

Volgens Machaea word daar vermoed dat spoed en moegheid moontlik die oorsaak kan wees dat die Quantum-taxi beheer verloor en omgeslaan het.

Die tweede ongeluk het omstreeks 09:00 plaasgevind en vyf mense is ernstig beseer toe die bestuurder van die taxi naby Elliot beheer oor die voertuig verloor het.

“Hulle was op pad van Kaapstad na ‘n begrafnis van ‘n drie maande oue baba in Mount Frere,” het Machaea gesê.

Die taxi het ‘n sleepwa getrek waarin die lyk in ‘n kis was. ‘n Nuwe kis is ná die ongeluk gereël, het hy gesê.

“Beide ongelukke maak mens bekommerd oor vaakheid en spoed onder bestuurders. Ons sal die oorsaak van beide ongelukke ondersoek.”

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Onse genade, het ons dan nie universiteite in Suid-Afrika nie .. ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.