Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Een dood, talle beseer in Midrand-ongeluk

2012-09-02 07:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Een persoon is dood en talle ander beseer ná 'n ongeluk op die N1 naby die Allandale-afrit in Midrand, het die Gautengse paramedici Sondag gesê.

"'n Voertuig het in die regterkantste baan gebreek waarna 'n tweede voertuig gestop het om te help. Dit is onbekend wat volgende gebeur het, maar verskeie motors was daarna in 'n ongeluk betrokke," het Andre Visser, woordvoerder van ER24, gesê.

Die ongeluk het Saterdag kort voor middernag gebeur.

Met die paramedici se aankoms op die toneel was een man reeds dood. 'n Vrou was in 'n voertuig vasgekeer en het vermoedelik kop-, nek- en rugbeserings opgedoen.

Die vrou is met behulp van 'n helikopter na die Charlotte Maxeke - akademiese hospitaal in Johannesburg vir verdere behandeling geneem.

Verskeie ander mense is op die toneel vir ligte beserings behandel voordat hulle na hospitale geneem is.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Melani Van Wyk sê... Kobus jy verstaan duidelik nie, die "geestelike leiers" sal NIKS in die anti-christiese regering se koppe kan in kry nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 06:23 AM
    Road name: Bremer Street / Transoranje Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between van der Hoff Road and Vom Hagen Street
  • Thursday Benoni - 06:21 AM
    Road name: N12
    MISTY CONDISTIONS betweeen Benoni and Daveyton - drive with care and use headlights
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.