ET se vrou het gedreig om te skei

2012-01-31 14:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Martie Terre’Blanche het haar man glo gedreig om van hom te skei, is Dinsdag in die hooggeregshof in Ventersdorp in die Noordwes gehoor.

Adv. Norman Arendse het Martie, die vrou van die vermoorde AWB-leier Eugene Terre’Blanche, gevra of dit waar is dat sy en haar man nie saam gewoon het nie.

Sy het dit ontken en gesê hy het op die plaas gebly wanneer daar werk was om te doen of wanneer daar niemand was om na die beeste om te sien nie.

Op die vraag oor of sy ‘n egskeiding oorweeg het, het Martie gesê: “Ek het hom eendag (met 'n egskeiding) gedreig en hy het vir my gesê sy hele lewe sal uitmekaar val. Ek sou nooit van hom skei nie.”

Sy het dié dreigement in 2010 gemaak, want sy het nie daarvan gehou wanneer hy gedrink het nie.

‘n Plaaswerker, Chris Mahlangu, en ‘n jeugdige word daarvan beskuldig dat hulle die voormalige AWB-leier in April 2010 in sy plaashuis in Noordwes vermoor het.

Albei het onskuldig gepleit op aanklagte van moord, huisbraak en roof met verswarende omstandighede.

Mahlangu beweer dat hy in selfverdediging opgetree het. Die tiener ontken betrokkenheid in die voorval.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: eugene terre'blanche  |  hof  |  moorde  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
96 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie sê... Jy mag dit net nie op 'n doek vaslê en verewig nie Koos...dit is waar die kuns en kultuur stop! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.