Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

E-tolstelsel nie vanjaar ingestel

2012-11-23 08:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – E-tol gaan beslis nié meer voor Kersfees ingestel word nie. Dit gaan eers ná 10 Februarie in die parlement bespreek word, berig Beeld.

Opposisiepartye het op grond van tegniese punte daarin geslaag om te keer dat die wetsontwerp gister in die Nasionale Vergadering aanvaar word. Dit is toe aan die besprekingslys onttrek.

Dit beteken dat die e-tolstelsel nou nie meer voor Kersfees ingestel kan word nie.

Gister was die laaste dag van die jaar waarop dié wetsontwerp aanvaar kon word.

Die wet sal nou waarskynlik eers ná 10 Februarie in die parlement behandel kan word.

Ian Ollis, DA-LP en -woordvoerder oor vervoer, het gesê die vertraging is ’n reuse-oorwinning vir die opposisiepartye en die publiek.

“Die DA glo steeds dat e-tol geskrap moet word en dat ander finansieringsmodelle gevind moet word om vir die nuwe paaie te betaal.”
 
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: e-tolstelsel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... Skokkend wil nie weet wat is volgende ,kan net wonder waar is die boonste deel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 17:59 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching the 14th Avenue exit
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.