Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

E-tol: Regering waarsku 'vandale'

2012-11-29 10:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Enigiemand wat eiendom by die beoogde betogings teen die e-tolstelsel beskadig, sal vervolg word, het die regering gewaarsku. 

“Die regering doen ‘n beroep op betogers om hul reg om te betoog, uit te oefen, maar binne die beperkings van die wet,” het Thabo Masebe, ‘n woordvoerder, gesê.

Die waarskuwing kom nadat Dumisani Dakile, Cosatu se Gautengse sekretaris, gesê het die vakverbond gaan die e-tolstelsel se stellasies afbreek indien die regering nie na hulle luister nie.

Dakile het aan Eyewitness News gesê hy is verkeerd verstaan en het bedoel om te sê dat die regering wat die huise in Lenasia gesloop het, ook die tolpadhekke moet afbreek.
 
Phutas Tseki, Gautengse voorsitter van die vakverbond, het vroeër ‘n beroep op die publiek gedoen om op 30 November (Vrydag) aan die optog deel te neem.

Die sekretaris-generaal van die vakverbond, Zwelinzima Vavi, sê hierdie is net die begin.

“Op die sesde Desember gaan ons nie net ‘n optog hou nie, maar die regering ‘n voorsmakie gee van wat hulle in Maart kan verwag as hulle die wet van krag gaan maak en die implementering van die e-tolstelsel afdwing,” het hy gesê.

Regeringsamptenare sê die optog sal noukeurig gemonitor word.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stinkvingertjie van Tonder sê... Ag Kaspaas dit is nie so maklik nie. Op News24 is daar meer intelligente en volwasse mense. Hulle word nie so maklik kwaad nie en vloek en skel ook nie so maklik nie. So hier is dit baie lekkerder. Jy kan hier sommer net so halwe sinnetjie gooi dan skel die sotte vir ure daarna. Maar dit is reg, sien julle volgende maand daar op die engelse blad. Ek sal daar praat as Ben Dover Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:13 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.