Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

E-tol: Betogers ry teen slakkepas

2012-12-06 10:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Motoriste wat aan die protesaksie teen die e-tolstelsel deelneem, beweeg na bewering teen 20 km/h in Braamfontein.

“Daar is geen rede om haastig te wees nie, kamerade; ons het al die tyd tot ons beskikking,” het Dumisani Dakile, Gauteng se sekretaris van Cosatu, gesê.

In Katlehong aan die Oos-Rand beweeg motoriste teen 10 km/h.

Voetgangers langs die hoofweë het vir die betogers gewaai en mede-motoriste het hul toeters in solidariteit geblaas.

Die polisie is voor en agter die motorstoete geposisioneer.

Voor die betoging begin het, het ‘n predikant, Paseka Motsoeneng, gesê daar sal chaos in die land wees indien die omstrede e-tolstelsel voortgaan. Hy sê die tolstelsel sal die bywoning in sy kerk ook raak.

Cosatu het verlede week gedreig om die provinsie se strate te beset en hoofweë te versper indien die vakverbond nie positiewe terugvoer op memorandums wat aan talle departemente oorhandig is, kry nie.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... As jy so gebelg is deur my bestaan en voorkeure, waarom die skielike belangstelling in my verhoudingsrol? Dink jy regtig dat jy so bevoorreg is tot hierdie inligting? As jy eerlike antwoorde verwag dan stel ek voor jy begin by jouself. Homofobe is dikwels geneig om hul eie seksualiteit op jou neerhalende wyse te verberg, dalk het dit tyd geword dat jy na die spieël in jou kas kyk en soos 'n man die waarheid vierkantig in die oë kyk pleks daarvan dat jy op jou boelieagtige manier die waarheid ontken. Daar het jy my eerlike antwoorde. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.