Dwelms smokkel met polisie se koppe

2009-10-29 16:25
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die dwelms waarmee lede van die Wes-Randse polisie na bewering gesmokkel het, was blykbaar so verwarrend dat ‘n kenner ingeroep moes word om ‘n skaars soort heroïen te identifiseer.

“Op een stadium (in 2005) het ons nie geweet of die dwelms wat ons het, kokaïen of heroïen was nie en moes ons Phenyo  Phofu roep om te kom help omdat hy die Nigeriërs in die dwelm-industrië goed geken het,” het  Norman Kokoeng, ‘n informant, in Johannesburg se hooggeregshof getuig.

Kokoeng getuig in die dwelm- en afpersingsaak van senior supt. Dumisani Jwara (43) en kapts. Landro Mokgosani (39) en Victor Jwili (38).

Na Phofu in Hillbrow opgespoor is, het Jwara en Kokoeng die dwelms aan hom gegee en gewag dat Phofu die middel “by die regte mense gaan toets".

Phofu het ook gesê hy sal ‘n koper vir die dwelms kan kry.

Met sy terugkeer na die motor het Phofu gesê hy kan net sowat R80 000 vir die heroïen kry.

Die mans het toe glo R10 000 aan Phofu vir sy moeite betaal en die res van die geld vir hulself gehou.

Die saak duur voort.

- Sapa
 

Lees meer oor: hof  |  skandale

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Onse genade, het ons dan nie universiteite in Suid-Afrika nie .. ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.