Dwelmmuil sê sy was 'lokmiddel'

2012-02-08 13:10
Tweets Share Share line Print

Grahamstad – Die vermeende dwelmmuil Nolubabalo Nobanda, wat in Thailand vir die besit van kokaïen aangekeer is, het vanuit ‘n tronk in Bangkok ‘n brief aan haar ouers geskryf.

Mail & Guardian berig Nobanda het belangrike inligting onthul oor hoe sy in Thailand beland het. Sy het ook beweer dat sy as ‘n “lokmiddel” deur ‘n Brasiliaanse dwelmsindikaat gebruik is.

Nobanda is in Desember 2011 by Bangkok se Suvarnabhumi-lughawe in hegtenis geneem nadat die polisie kokaïen met ‘n straatwaarde van R1,2 miljoen in haar besit gevind het.

Sy het aan die owerhede erken dat sy die dwelms gesmokkel het. Sy het gesê sy is gehuur om die kokaïen vir ‘n klant by ‘n hotel in Bangkok af te lewer.

In die brief het Nobanda gesê sy is positief oor haar formele hofverskyning op 19 Maart aangesien sy net daarvan aangekla word dat sy 600 g se kokaïen probeer smokkel het.

Daar is vroeër berig dat sy vir die besit van 1,5 kg se kokaïen aangekla sou word.

Lees meer hier

Volg Nuus24 op Twitter 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Holle dreigement. Jou inkomstebelasting word deur jou baas afgetrek. En as jy winkel toe gaan kap die winkelier jou 14% BTW sonder jou goedkeuring af. En, as jy jou eie baas is en jy weerhou jou belasting, spoor die wawydwakker belastinggaarder jou vinnig op en hy le beslag op jou kar, huis en meubels en verkoop dit spotgoedkoop by 'n staatsveiling. En dan gaan jy tronk toe. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.