'Dwelmmuil' in Thailand in goeie gesondheid
2011-12-15 14:03
Johannesburg – Douglas Gibson, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Thailand, sê die vrou wat vroeër vandeesweek in Thailand in hegtenis geneem is, ten spyte van omstandighede, in goeie gesondheid.
Gibson het Nolubabalo Nobanda Donderdag besoek.
Nobanda is in hegtenis geneem toe sy na bewering 1,5 kg kokaïene in haar rastalokke na Thailand gesmokkel het.
– RSG
– Volg Nuus24 op Twitter