Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Durbanse voetganger doodgery

2013-01-06 10:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Voetganger is die naweek dood toe ‘n voertuig hom op die N2 ná die Umgeni-afrit in Durban, KwaZulu-Natal, omgery het, het nooddienswerkers gesê.

Derrick Banks van ER24 sê die man was vermoedelik in sy 30’s.

Hy sê die motor het in die middel van die snelweg gestaan toe paramedici by die toneel opgedaag het. Die voetganger het ‘n paar meter agter die voertuig gelê.

Beide die voor- en agterruit van die motor is beskadig.

Banks sê die pasiënt het traumatiese en noodlottige beserings opgedoen en is op die toneel dood verklaar.

Volgens die woordvoerder het ‘n passasier in die voertuig ligte beserings opgedoen. Die insittende is op die toneel behandel voordat hy na ‘n hospitaal geneem is.

Polisiebeamptes sal die ongeluk verder ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Roofdier Leeu sê... het die amerikaners ook ons regering afgeluister? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.