Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Duisende werkloos as sjebeens sluit

2012-04-24 07:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Navorsing wat deur die konsultantegroep Sustainable Livelihood namens die Wes-Kaapse regering gedoen is, toon dat duisende mense hul werk kan verloor indien onwettige sjebeens in townships gesluit word, berig RSG.

Soveel as 25 000 drankhandelaars doen in die Wes-Kaap sonder dranklisensies sake, met ongeveer 150 000 mense wat in dié sjebeens werk.

RSG berig Leif Peterson, 'n verteenwoordiger van Sustainable Livelihood, het by 'n Kaapse konferensie oor alkohol gesê arm mense kan deur die drankwet benadeel word.

Hy het ook daarop gewys dat owerhede se benadering tot sjebeens in swart gebiede dikwels verskil van die benadering tot formele ondernemings in voorstede.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: wes-kaap  |  sjebeens  |  drankmisbruik
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Met enige witswaan teorie is daar net een swart swaan nodig om die witswaan-teorie totaal af te skiet. As jy beweer, moet jy kan bewys. Ek gee jou 'n verifieerbare naam. Jy beweer die regering bedryf hierdie moorde, maar jy't g'n bewys nie -- net 'n onbewese gerug en 'n onlogiese vervolgingswaan. As die boere hulself nie deegliker wil verdedig nie is dit net hulle wat onder hul snoepheid sal ly. Dis nes 'n kareienaar wat nie die onkoste of moeite wil doen om sy kar met 'n GPS-immobiliseerder of 'n geslote deur te beskerm nie en dan hardop kla sy kar is gesteel. En waar kom jy aan die idee dat boere almal Afrikaners is of dat net dit Afrikanerboere is wie se moorde saakmaak? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.