Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Duisende wapens in Vereeniging vernietig

2013-02-05 15:23
Tweets Share Share line Print
Video - Polisie-klopjag by Marikana
'n Video van polisiebeamptes wat werkers by die Marikana-myn met traangas uitmekaar jaag nadat hulle beslag gelê het op tradisionele wapens. KYK
 

Vereeniging – Die polisie in Gauteng het Dinsdag duisende wapens by ArcelorMittal se staalaanleg in Vereeniging vernietig.

Volgens genl.maj. Phumzo Gela, adjunk- provinsiale polisiekommissaris, is 3 364 vuurwapens en sowat 1 000 messe gesmelt.

"Die vernietiging van (die) vuurwapens beteken baie lewens sal gered word,” het hy gesê.

Hy sê van die wapens kom van polisieklopjagte. Ander was gebruik om misdade te pleeg, maar die sake wat met hulle verband hou is almal afgehandel.

Sodra beslag gelê word op wapens word hulle vir ballistiese analise en ander prosesse gestuur voordat hulle vernietig word.

Die wapens was in groot sakke en het gewere, pistole, messe, swaarde en byle ingesluit.

Gela sê verbeterde, sigbare polisiëring het ‘n merkwaardige impak op gebiede soos Muldersdrift en Benoni.

Hy het gemeenskappe bedank vir wenke aan die polisie en het hulle aangemoedig om voort te gaan met hul samewerking.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: wapens
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Prevention (of criminality) is better than cure (remand someone in custody). Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.