Duimgooiers vermoor man, verkrag vrou

2012-02-24 22:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Duimgooiers het ‘n man vermoor en ‘n vrou verkrag nadat hulle die rylopers ‘n rygeleentheid naby Zeerust aangebied het, het die polisie in die Noordwes gesê.

Twee mans en ‘n vrou was besig om in 'n Toyota Prado na Johannesburg te ry toe hulle stilgehou het om twee rylopers op te laai, het brig. Thulane Ngubane Vrydag gesê.

Ngubane sê die voorval het Donderdagoggend gebeur.

Die duimgooiers het op die N12 naby Stilfontein in die voertuig ‘n vuurwapen en 'n hamer uitgeruk.

Een van hulle het die pistool op die bestuurder gerig terwyl die ryloper met die hamer, die twee passasiers aangerand het.

Die verdagtes het vir die bestuurder gesê sy moet omdraai en via Delareyville terugry.

Daarna het die rylopers die twee passasiers uit die motor gestoot. Een van die passasiers het aan sy beserings beswyk.

Die duimgooiers het in Delareyville stilgehou en die vrou na ‘n veld gesleep en haar daar verkrag. Hulle het haar kaal gelos.

Die mans het in die vrou se motor met R140 000 kontant en twee selfone op die vlug geslaan.

Polisiebeamptes wat die gebied gepatrolleer het, het op die vrou afgekom en haar na die Delareyville-polisiestasie geneem. Die vrou se motor is op ‘n nabygeleë plek gevind.

Sy is na ‘n plaaslike hospitaal geneem. Haar oorlewende passasier is met ernstige kopbeserings in ‘n ander hospitaal opgeneem.

Die polisie ondersoek sake van moord, poging tot moord, motorkaping en verkragting.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kapings  |  moord  |  verkragtings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Lyk vir my elke mall in die land kry 'n beurt om 'n kleintjie in nood te laat red Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.