Druipnat rowers uit dam getrek

2011-08-24 20:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans is Woensdag in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n Pakistanse man se winkel naby Kwaggafontein beroof en toe in ‘n dam weggekruip het, het die polisie in Mpumalanga gesê.

Drie mans het die winkel in Vlaklaagte omstreeks 09:00 binnegegaan en die eienaar met ‘n geweer aangehou, het ao. David Mahlangu gesê.

Hulle het hom vasgebind en vier selfone, sigarette en ‘n onbekende hoeveelheid kontant gesteel.

Toe die rowers gevlug het, het ‘n polisievoertuig en ‘n groep inwoners hulle agternagesit.

“Een van die mans het daarin geslaag om weg te hardloop, terwyl sy twee vermeende makkers in ‘n dam ongeveer 500 meter van die winkel gespring en in die water weggekruip het,” het Mahlangu gesê.

Nadat hulle mettertyd oorreed is, het die druipnat mans uit die water geklim.

Hulle het probeer om onderwater na die ander kant van die dam te swem en verder te vlug, maar hulle het gefaal.

Die polisie soek na hul twee gewere in die water, het Mahlangu gesê. Die gesteelde goedere is nie teruggevind nie.

Die verdagtes, onderskeidelik 19 en 22 jaar oud, sal eersdaags in die hof verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: mpumalanga  |  rowers

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Lyk vir my elke mall in die land kry 'n beurt om 'n kleintjie in nood te laat red Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.