Droogte knou Soutpansberg

2010-01-27 10:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die droogte in die gebied noord van die Soutpansberggebied is besig om krisis-afmetings aan te neem.

Dit is veral dele in die noordooste in die voormalige Republiek van Venda, wes van Musina en tussen Alldays en Swartwater wat die ergste onder die droogte gebuk gaan.

Die reënneerslae wat gedurende Desember oor die Soutpansberggebied geval het, het kol-kol voorgekom en die dagtemperature van tot hoog in die 30 en lae 40 grade wat sedert die begin van 2010 ondervind word, vererger die situasie.

Boere in die gebied erken egter dat Januarie tradisioneel ‘n droër maand is terwyl dit tot in Mei warm genoeg is dat die gras nog kan groei. Boere is hoopvol dat goeie reënneerslae in Februarie en Maart sal voorkom.

Die droogte het reeds ‘n groot invloed op die wild- en veegetalle in die gebied. Talle wildvrektes kom sedert verlede jaar voor en van die wildboere het reeds tot 20 koedoebulle verloor. Heelparty van dié diere was van trofeegehalte.

Dit is allerweë bekend dat koedebulle en vlakvarke die eerste wild is wat tydens droogtetye vrek. Die vrektes kom voor ten spyte daarvan dat boere hulle wild van bykomende voer voorsien.

Vir die volledige storie, besoek Landbou.com

Lees meer oor: soutpan  |  droogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Lyk vir my elke mall in die land kry 'n beurt om 'n kleintjie in nood te laat red Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.