Dronkbestuur-sake oor asemtoetser uitgestel

2011-06-12 19:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Alle hofsake waar bewyse deur die Dräger-asemtoetser bekom is, is tydelik teruggetrek, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Sondag gesê.

"Die NVG gaan alle sake waar die bewyse deur die Dräger bekom is, terugtrek of uitstel hangende 'n uitspraak deur die Wes-Kaapse hooggeregshof," het Mthunzi Mhaga, woordvoerder van die NVG, gesê.

"Dié beslissing sal 'n presedent skep. Ons is vol vertroue dat die NVG 'n sterk saak in die guns van die Dräger het," het hy gesê.

Clifford Joseph-Hendricks betwis die geldigheid en akkuraatheid van die Dräger-asemtoetser wat verlede jaar tydens sy inhegtenisneming gebruik is.

Joseph-Hendricks se asem-alkoholvlak het 0,95 mg per 1 000 mF gemeet. Die wettige perk is 0,24 mg per 1 000 mF.

'n Durbanse man is vandeesweek vrygespreek op aanklag van dronkbestuur ná sy regsverteenwoordiger die wet rondom die gebruik van die toestel bevraagteken het, het die Sunday Times berig.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: dronkbestuur  |  nvg  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Lyk vir my elke mall in die land kry 'n beurt om 'n kleintjie in nood te laat red Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.