Dronkbestuur neem toe met meer as 10%

2010-09-12 07:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die TV-aanbieder Loui Fish se inhegtenisneming weens beweerde dronkbestuur die afgelope week in Sandton het die vervolging van beweerde dronkbestuurders in die kollig geplaas.


Fish is deur die polisie op borgtog van R1 000 vrygelaat en haar eerste hofverskyning is in September volgende jaar.
Lt.kol. Eugene Opperman, Gautengse polisiewoordvoerder, het by navraag gesê dit is omdat daar na verwagting lank gewag gaan word op die uitslag van Fish se bloed­alkoholtoets. Vermeende dronkbestuurders wag maande en selfs jare om verhoor te word.

Luidens die polisiestatistieke wat Donderdag bekend gemaak is, is 62 939 motoriste van April 2009 tot Maart 2010 vir dronkbestuur aangekeer, ’n toename van 10,6%.
 
Die styging in die voorkoms van dronkbestuur het politici genoop om te vra vir strenger wetgewing.

Daar is egter vrae oor hoe doeltreffend die vervolging van dronkbestuurders is. Die Blou Bul-stut Bees Roux staan benewens moord ook tereg op aanklag van dronkbestuur, maar geen toetse is gedoen om sy bloedalkoholvlak te meet nie.

Wanneer bloedmonsters wel geneem word, kan die forensiese laboratoriums nie byhou nie.

Mike Waters, DA-LP, sê die agterstande is enorm. In Kaapstad neem dit tot 21 weke om bloedmonsters te ontleed, in Pretoria 18 weke en in Johannesburg 3 jaar.

- Rapport

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: bees roux  |  loui fish  |  dronkbestuur

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Lyk vir my elke mall in die land kry 'n beurt om 'n kleintjie in nood te laat red Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.