Dronk bestuurder sê hy's min se seun

2009-11-08 16:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n 22-jarige man, wat beweer hy is die seun van minister Angie Motshekga, is Sondag vir dronkbestuur in hegtenis geneem.

Die jong man is Sondagoggend in Leondale deur die Ekurhuleni metropolisie vasgetrek ná hy ses passasiers in 'n grys VW Polo vervoer het.

Toe die polisie hom met die oorlaaide motor aftrek, het hy geweier om saam te werk, het 'n woordvoerder vir die departement, Mveli Nhlapo, gesê.

Die jong man het beweer hy is die seun van die minister van basiese onderwys, en wou nie sy persoonlike besonderhede aan polisiebeamptes verskaf nie.

Die polisie het besef hy is dronk en die man op die toneel in hegtenis geneem.

Een van sy vriende het gesê hy kan nie alleen in hegtenis geneem word nie en het daarop aangedring dat hy ook in hegtenis geneem word. Die 24-jarige man is voorts in hegtenis geneem om grond daarvan dat hy met die polisie se taak ingemeng het.

Die twee sal na verwagting Maandag in Alberton se landdroshof verskyn.

- Sapa
 

Lees meer oor: dronkbestuur

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trading sê... Na Kuba vir die SWAKSTE standaard van mediese opleiding ter wêreld !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.