Drie verbrand in ongeluk

2009-08-14 10:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mense het Vrydagoggend dood gebrand tydens ‘n gru ongeluk tussen drie motors en vragmotor, op die N1-suid naby Allandaleweg.

Volgens Edna Mamonyane, ‘n polisiewoordvoerder, het ‘n swart BMW in ‘n wit Honda vasgery en toe ‘n VW-Golf getref soos hy van die toneel probeer vlug het.

“Konstruksie werkers was naby die ongeluk besig om aan die snelweg te werk. Daar was ‘n vragmotor agter hulle geparkeer om hulle teen die verkeer te beskerm. Tydens die ongeluk tussen die BMW en die Honda, het die Honda hierdie vragmotor getref”, het Mamonyane gesê.

Die  bestuurder van die BMW op hierdie stadium sy spoed versnel om weg te ry, maar het ‘n entjie verder in ‘n VW-Golf vasgery.
Die golf het aan die brand geslaan en die drie mense wat in die motor was het doodgebrand.

Die bestuurder van die BMW het luidens berigte sy motor verlaat en is ‘n rukkie later langs die snelweg deur polisie opgelaai. Hy is na die Sunnyside polisiestasie geneem vir ondervraging.

Die ongeluk het die verkeer op die N1 tot ‘n stilstand gebring en Mamonyane het motoriste gevra om geduldig te wees terwyl die ongelukstoneel opgeruim word.

- SAPA
 

Lees meer oor: padongelukke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trading sê... Na Kuba vir die SWAKSTE standaard van mediese opleiding ter wêreld !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.