Drie vas wat kerke wou aanval

2011-11-25 21:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mans wat aan ‘n regsgesinde groep behoort is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n terreuraanval op kerke in Naboomspruit beplan het.

Brigadier Hangwani Mulaudzi sê die drie is op ‘n plaas naby Naboomspruit (Mookgopong) vasgetrek.

Die mans is in hegtenis geneem nadat die polisie na die plaas ontbied is om ‘n voorval van brandstigting te ondersoek.

“Polisiebeamptes het gesien dat die plaas as ‘n opleidingsentrum vir sekuriteitswagte gebruik word.

“Dié wagte word dan deur plaaseienaars aangestel,” het brigadier Mulaudzi gesê.

Hy sê die drie mans het opleiding op die plaas ontvang maar is uitgeskop nadat hulle moeilikheid veroorsaak het.

Die mans het Donderdagaand na die plaas teruggekeer en die eiendom onwettiglik betree.

‘n Argument het tussen die mans en inwoners op die plaas ontstaan waarna hulle klaarblyklik twee tente aan die brand gesteek het.

Brigadier Mulaudzi sê dat polisiebeamptes verskeie tuisgemaakte wapens, koeëlvaste baadjies, helms en knuppels oortrek met skerp punte sowel as bestanddele wat waarskynlik vir die vervaardiging van bomme gebruik word, gevind het.

“Die polisie het uitgevind dat die verdagtes deel is van ‘n godsdienstige kultus-groep en dat hulle beplan om kerke aan te val.

“Hulle glo dat daar slegs wit mense in Suid-Afrika moet woon en dat die res vermoor moet word.

“Pamflette wat moontlik okkulties van aard is, is ook op die plaas gevind,” het Malaudzi gesê.

Daar was foto's van verskeie kerke op die drie mans se kameras en selfone gevind.

Hulle is op aanklagte van brandstigting en die besit van gevaarlike wapens in hegtenis geneem.

Die verdagtes sal Maandag in die Naboomspruit-landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: arrestasies  |  wapens  |  brandstigting

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trading sê... Na Kuba vir die SWAKSTE standaard van mediese opleiding ter wêreld !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.