Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie vas ná Muldersdrif-meisie se bure ook geskiet word

2012-09-14 11:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Inbrake in Muldersdrif het in ‘n skietery met die polisie ontaard en tot die inhegtenisname van drie vermeende rowers gelei.

Lt.kol. Katlego Mogale sê die eerste rooftog het Donderdag net ná 19:00 plaasgevind. ‘n Vyf-en-vyftigjarige man is in dié voorval gewond.

Hy het saam met ‘n groep mense op die stoep gesit toe drie of vier rowers opgedaag het.

Die groep het by die huis ingehardloop, waarna die man geskiet is.

Terwyl polisiebeamptes dié rooftog ondersoek het, het hulle oproepe oor ‘n tweede aanval gekry.

Polisiebeamptes het die rowers na ‘n veld naby die N14 se Swartkop-afrit agtervolg, waarna ‘n skietery uitgebreek het.

Een vermeende rower is geskiet en twee ander is vasgetrek. ‘n Vierde man het op die vlug geslaan. Die rower wat gewond is, is na ‘n hospitaal geneem.

Die polisie het beslag gelê op klere, twee plasma-televisies, selfone en twee ongelisensieerde vuurwapens.

Mogale sê die polisie ondersoek ‘n moontlike verband tussen dié inbrake en verlede week se aanval op Alyssa Botha (13) en haar gesin.

Dié slagoffer, haar 17-jarige suster en hul pa is verlede week aangeval toe hulle na hul huis teruggekeer het.

Die mans het die gesin gedwing om uit hul motor te klim, waarna die rowers hul selfone gevat voordat hulle die gesin geskiet het.

Die pa en sy twee dogters is na ‘n hospitaal gehaas, waar die jongste tiener met haar aankoms gesterf het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: alyssa botha  |  muldersdrif  |  inbrake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Jaco ek kan sien waarvan jy praat. Jou spelling wys dit. Kry maar 'n speltoetser, dit verrig wondere. Al is ek Engelssprekend sal ek Afrikaans praat, skryf en droom tot ek my kop neerlê. Dis vir my die mooiste taal veral by 'n politieke vergadering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.