Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie tronk toe ná moord op vrou in Plett

2012-09-08 08:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mans is tronkstraf opgelê vir die moord op ‘n restaurantbestuurder van Plettenbergbaai, het die polisie gesê.

Kapt. Malcolm Pojie het in ‘n verklaring gesê Mzwandile Diamond is tot lewenslange tronkstraf en ‘n addisionele 29 jaar gevonnis.

Sibongile Matebese is 28 jaar tronkstraf opgelê en Mvimbe Dube is tot lewenslange tronkstraf en nóg 22 jaar gevangenisstraf gevonnis.

Hulle is in die Knysna-landdroshof gevonnis.

Die mans het Beverley Sapire, bestuurder van Lookout in Plettenbergbaai, op 21 April 2010 omstreeks 22:30 doodgeskiet. Een van die hulle het ‘n veiligheidswag ook probeer skiet.

Hulle het op die vlug geslaan sonder om enigiets te steel. Die mans is later in die Oos-Kaap aangekeer.

Diamond, Matebese en Dube is ook daaraan skuldig bevind dat hulle op 31 Maart dieselfde jaar ‘n restaurant in Keurboomstrand beroof het. Hulle het geld, juweliersware en selfone gesteel nadat hulle die bestuurder en sy werkers vasgebind het.

The Herald berig Dube het Vrydagoggend voor die vonnisoplegging in sy hand- en voetboeie uit die hof probeer ontsnap. Hy het dit tot om die hoek van die gang gemaak voordat hy terug na se selle geneem is.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: plettenbergbaai  |  moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stinkvingertjie van Tonder sê... Die wat met die refferendum ja gestem het, maak vandag geld en het nie tyd vir die forum nie, die wat nee gestem het, kruip weg in hule huisies en le en kla hier op die forums Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sunninghill - 15:47 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Thursday Braamfontein - 15:46 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.