Drie susters wreed aangeval, een vermoor

2010-02-14 15:36
Tweets Share Share line Print

Durban – Drie susters is na bewering naby Dozen Hoek aangeval deur ‘n onbekende man wat een van hulle doodgesteek en die ander een verkrag het.

“Die drie suters het geslaap [Saterdagaand] toe een van hulle besluit het om vars lug te gaan kry. ‘n Man met ‘n mes het haar oorrompel,” het supt. Vincent Mdunge gesê.

Die gewapende man het glo die vrou probeer aanval, maar sy het daarin geslaag om te ontsnap.

“Die tweede suster het gehoor iets gebeur en het buite gaan ondersoek instel. Die man het haar toe na bewering doodgesteek.”

Toe die derde meisie haar susters se noodkrete hoor het sy buitentoe gegaan om te kyk wat gaan aan en haar een suster dood gevind.

Die man het haar toe na bewering met ‘n mes gedreig voordat hy haar na ‘n treinspoort geneem en verkrag het.

Terwyl hy besig was om haar te verkrag het “iets hom gepla” en het hy die meisie na die huis geneem waar hy voortgegaan het om haar in die buite-toilet te verkrag.

Volgens Mdunge het die meisie uiteindelik daarin geslaag om te ontsnap en het sy die bure gaan roep.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die polisie soek steeds die verdagte.

-          Sapa

Lees meer oor: misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trading sê... Na Kuba vir die SWAKSTE standaard van mediese opleiding ter wêreld !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2007
R 255,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

JEEP

Grand Cherokee Limited 4.0 4x4 AT MY99
1998
R 55,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.