Drie polisiebeamptes vas vir diefstal

2010-12-11 13:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie polisiebeamptes is in hegtenis nadat hulle glo ‘n juwelierswinkel in Johannesburg beroof het, het die polisie Saterdag gesê.

“Daar word beweer dat die drie beamptes by die juwelierswinkel, op die hoek van Jeppe en Harrisonstraat, ingestorm en hul identifikasiekaarte getoon het. Hulle het ook gesê hulle is op 'n amptelike besoek,” het luit. Tshisikhawe Ndou gesê.

Die beamptes het die winkeleienaar gegryp, ‘n vuurwapen op hom gerig en ‘n sak met R25 000 kontant met ‘n onbekende hoeveelheid juweliersware daarin gesteel.

Die voorval het Vrydagmiddag omstreeks 13:30 gebeur.

“Toe die beamptes die winkel wou verlaat is hulle deur die sektorpolisie gevang waarna hulle deursoek en gearresteer is.”

Die verdagtes is almal tussen die ouderdomme van 40 en 41.

Die gesteelde goedere is teruggevind asook ‘n BMW met valse nommerplate.

‘n Vierde verdagte wat in die motor was, het gevlug met die BMW se sleutels, het Ndou gesê.

Die beamptes sal binnekort in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte  |  sapd

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trading sê... Na Kuba vir die SWAKSTE standaard van mediese opleiding ter wêreld !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.