Dragtige renoster op wildplaas onthoring

2011-08-30 07:00
Tweets Share Share line Print

Polokwane – 'n Dragtige renoster is op 'n wildplaas tussen Roedtan en Zebediela in Limpopo onthoring, het die SABC Dinsdag berig.

Die renoster is verskeie kere met 'n R4-geweer geskiet. Nóg 'n renosterkarkas is vermoedelik op die plaas gevind.

Verlede week is twee renosters op 'n plaas buite Mokopane geskiet en hul horings verwyder.

Volgens die SABC is 280 renosters sover vanjaar gestroop.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: renosterstropery  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Nico sê... Sirrion....uitgevang! Jy se hierbo: "Ek gee eerder my liefde aan die agtergeblewe weeskinders in die gemeenskap. Uiters bevredigende werk."Jy, legens en stinkvinger werk seker saam om die arme weeskinders te misbruik want hulle praat mos nie. En dan noem jy dit liefde? Al drie van julle is rubbish wat agter skuilname wegkruip. Daar moet 'n rede wees! Julle is gemors. Sies!!! Lees die storie...

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bloem: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 22-27°C Morning clouds. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Junior Digital Account Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R10000 - R15000

Marketing BI Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Financial Manager - Angola

Angola
Under African Skies Recruitment
R35000 - R40000

Cars - Search 1000's of new and used cars

NISSAN

Livina 1.6 Visia 5-dr
2008
R 85,990.00

MERCEDES

C200 K Classic MY07 AT
2009
R 269,900.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2006
R 89,995.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.