Dood by polisiestasie ondersoek

2010-01-06 14:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die polisie probeer vasstel hoe dit gebeur het dat ‘n 42-jarige ooggetuie van ‘n misdaad by die polisiestasie in Eldorado Park gesterf het.

Supt. Lungelo Dlamini het gesê die bevelvoerder van die polisiestasie in Eldorado Park is tans besig om die dood van Liviron Sampson, wat na bewering ondervra is omdat sy die ooggetuie van ‘n diefstal was, te ondersoek.

“Die stasiebevelvoerder ondersoek tans al die bewerings. Hy sal verklarings van almal wat by dié voorval betrokke was neem. Daar is ook ‘n interne ondersoek wat aan die gang is,” het Dlamini gesê.

Sampson se familie het die polisie blykbaar gewaarsku dat sy probleme met haar skildklier het.

Sy het nie goed gevoel nie en haar suster, Mo van Zyl, het gevra dat sy toegelaat word om na die hospitaal geneem word.

“Maar die polisie het nee gesê omdat sy in polisie-aanhouding was,” het Van Zyl gesê.

Sampson het kort daarna in die badkamer by die polisiestasie inmekaargesak.

“Die ambulans het ongeveer drie ure later opgedaag…toe het hulle vir ons gesê dat sy dood is,” het Van Zyl gesê.

Sy het gesê die polisie het aan die familie gesê dat Sampson weens ‘n hartaanval gesterf het.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sapd  |  misdade

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.