Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Donkie, buffel in SA vleis gevind

2013-02-26 14:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Studie deur wetenskaplikes van die Universiteit van Stellenbosch het getoon dat Suid-Afrikaners ook voedselprodukte koop wat bedrieglik as beesvleis gemerk is.

“Die studie het getoon dat enigiets van soja, donkie-, bok- en waterbuffelvleis in sowat 68% van die 139 maalvleise, hamburgers, deli-vleise, wors en gedroogde vleise wat getoets was, gevind is. In ander gevalle is onverklaarde plantmateriaal ook opgespoor,” het die universiteit se nuus-blog Maandag berig.

Die studie, wat gedoen is deur Donna-Maree Cawthorn en Louw Hoffman van die universiteit se departement van veekundige wetenskappe, is in die internasionale Food Control-joernaal gepubliseer.

“Ons studie bevestig dat die verwerkte vleis wat verkeerdelik gemerk is, algemeen in Suid-Afrika is en nie net regulasies van die etikettering van voedsel oortree nie, maar ook ekonomiese, godsdienstige, etiese en gesondheidskwessies skep,” het Hoffman gesê.

"Onkonvensionele spesies soos donkie, bok en waterbuffel is ook in 'n aantal van die produkte gevind."

Verskeie voorvalle is die afgelope ruk in Europa aangemeld waar perdevleis in voedselprodukte wat as beesvleis gemerk is, gevind is.

Perdevleis is in verskeie voedselprodukte soos in hamburgers, lasagne, pastasous, skooletes en selfs hospitaaletes in Europa gevind.

Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: suid-afrika  |  vleisprodukte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
119 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marinda Hibbers Pretorius sê... Nee wat Elize ons is volgens die regering op die oomblik heel onder op die lys van prioriteite...nee, wag...ons verskyn glad nie eers op die lys BEHALWE natuurlik ons geld, wel die is hoog op hul lys van prioriteite Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 07:58 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK at Gilloolys Interchange - delays from Van Buuren Road
  • Wednesday Paulshof - 07:47 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Fourways and Sunninghill
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.