'Dokters vrees vir hul lewens'

2010-11-04 00:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Gesondheidspraktisyns het Woensdag 'n beroep op Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gedoen om die belangrike kwessie van veiligheid en sekuriteit by hospitale aan te spreek.

Dít volg nadat 'n dokter deur 'n groep mans by die Pelonomi-streekhospitaal in Bloemfontein verkrag is.

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV) het gesê Motsoaledi moet veiligheid en sekuriteit by sy planne insluit om die gesondheidsorgstelsel te verbeter.

"Ons doen 'n beroep op hospitaalbestuurders, departementele leiers in die verskillende provinsies, provinsiale ministers en Motsoaledi om die belangrike kwessie aan te spreek met die sensitiwiteit en dringendheid wat dit verg," het die SAMV in 'n verklaring gesê.

"Die kwessie van sekuriteit is van nasionale belang omdat dit nie net die dokters of gesondheidsorgwerkers raak nie, maar ook die pasiënte wat ons bedien."

Die vereniging het ook 'n beroep op die regering gedoen om alle "onbevoegde" sekerheidsmaatskappye by staatshospitale te verwyder sodat mediese personeel veilig kan voel by hul werk.

"Gaan ons wag vir al die patriotiese dokters om onveilige staatshospitale in hul hordes te verlaat voor ons gaan optree? Hoeveel mense moet nog slagoffers wees voor daadwerklike aksie geneem word?" het die SAMV gevra.

"Moet ons al die dokters mobiliseer om nie op noodgevalle te reageer as hul lewens bedreig word nie?"

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.