Dokters getuig in McBride-saak

2010-04-26 15:49
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ‘n Ekhurhuleni-metropolisiebeampte is glo gevra om ‘n mediese sertifikaat vir Robert McBride te kry sonder dat ‘n dokter hom ondersoek het, het die streekhof in Pretoria Maandag gehoor.

Maxwell Mjamba, was ‘n superintendent in die metropolisie in 2007 toe hy gevra is om ‘n mediese sertifikaat te kry wat sal toon dat McBride nie dronk was tydens die ongeluk nie.

Volgens hom het McBride die sertifikaat nodig gehad vir ‘n beplande vergadering met die voormalige burgemeester, Duma Nkosi.

Mjamba, het getuig in McBride se dronkbestuursaak. McBride staan tereg op aanklag van bedrog, regsverydeling en dronkbestuur nadat hy in Desember 2006 in ‘n ongeluk betrokke was op die R511 naby Hartbeespoortdam.

Mjamba het Maandag in die hof getuig nadat drie dokters vertel het hoe hulle deur verskillende mense genader is om ‘n mediese sertifikaat vir McBride uit te skryf.

Die dokters is glo sowat ‘n maand na die voorval genader om die sertifikate uit te skryf sonder dat hulle McBride ondersoek het. Na bewering het al drie die dokters geweier en McBride verwys na die dokter wat hom kort na die ongeluk ondersoek het.

- Sapa
 
Volg Nuus24 op Twitter.

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.