Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dokter wat glo aanrand kan 'niks onthou' nie

2012-10-05 12:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige Suid-Afrikaanse militêre psigiater dr Aubrey Levin, wat tereg staan op 10 aanklagte dat hy sy pasiënte in Kanada mishandel het, het aan ‘n voorverhoor gesê hy kan geen aanrandings onthou nie.

Sy vrou Erica het in die week in ‘n hof in Calgary getuig tydens ‘n verhoor om te bepaal of haar man geskik is om verhoor te word.

Sy sê haar man se geestesgesondheid het drasties agteruit gegaan sedert sy inhegtenisname in 2010, berig Beeld.

Levin sê hy onthou slegs oppervlakkige besonderhede oor pasiënte se name en beweer dat hy nie enige van die aanklagte wat teen hom gebring is verstaan nie.

Gedurende sy tyd as die hoof van die psigiatriese eenheid by 1 Militêre Hospitaal in Pretoria, het Levin ‘n omstrede program gelei om homoseksualiteit  te “genees” deur mense te skok.

Hy het in 1994 na Kanada getrek en staan nou tereg op aanklagte van seksuele mishandeling van minstens 10 voormalige pasiënte. Die meeste van hulle was veroordeelde gevangenes wat namens die staat berading van Levin ontvang het.

Volgens die Calgary Herald het die Kanadese akademikus dr. Lillian Thorpe getuig dat Levin aan kognitiewe demensie ly en moontlik ook aan Alzheimer se siekte.

Erica Levin het aan die hof gesê haar man het agteruitgegaan tot die punt waar sy hom moes help om in die oggend sy broek aan te trek.

Aan die einde van Donderdag se verrigtinge het Levin sy eie baadjie en jas aangetrek.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: medici  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

martin.bruin2 sê... Sny af wat pla!!!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.