Dokter: ‘McBride was nie sober’

2010-04-28 13:35
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die dokter wat Robert McBride na afloop van die ongeluk ondersoek het, meen die voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof was nie sober nie.

Só het die Pretoria-streekshof Woensdag gehoor.

“Ek het hom ondersoek en hy was nie sober nie,” het Inbanathan Sagathevan aan die hof gesê.

Volgens Sagathevan het hy ‘n oproep van sy neef Stanley Sagathevan, wat ‘n kollega van McBride was op daardie stadium, ontvang. Hy is glo “gesmeek” om die voormalige polisiehoof te ondersoek.

Sagathevan se spreekkamer was gesluit, maar omdat hy McBride drie keer vantevore gesien het, het hy ingestem.

Hy het McBride ‘n paar uur na die ongeluk ondersoek.

“Sy hele houding was anders, hy was baie vriendelik en ontspanne,” het hy gesê. Na bewering was McBride op ‘n vorige geleentheid baie formeel gewees.

“Sy oë was ook bloedrooi en hy was van balans as hy geloop het.”

Volgens Sagathevan het McBride na alkohol geruik. Op die vraag of Sagathevan gedink het dat McBride in sy toestand kon bestuur het hy geantwoord; “Nee, definitief nie.”
 
McBride staan tereg op aanklag van bedrog en regsverydeling nadat hy in Desember 2006  in ‘n botsing betrokke was.

Volgens Sagathevan het McBride “direk voorgestel” dat hy sy neef, Stanley Sagathevan, se bloed trek en dit voordoen as McBride s’n.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: dronkbestuur  |  robert mcbride  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.