Dirk is 'eksotiese tronkvoël'

2009-08-09 16:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Dirk Prinsloo (40), Suid-Afrika se mees gesoekte voortvlugtige, sal eers ná 10 September weer in die hof in Belo-Rusland verskyn op aanklagte wat verband hou met ’n mislukte bankroof daar in Januarie.

Rapport het vasgestel dat die polisie-ondersoek teen dié datum afgehandel behoort te wees.

Dit lyk ook of die polisie Prinsloo nog nie met enige ander misdade kan verbind nie.

Volgens die departement van inligting in Belo-Rusland duur die ondersoek so lank omdat alle dokumente vir Prinsloo in Engels vertaal moet word aangesien hy nie Russies verstaan nie.

Prinsloo sukkel glo om aan te pas by die lewe agter tralies in dié voormalige Sowjet-republiek. ’n Hooggeplaaste bron na aan die ondersoek sê hy dring nog gereeld daarop aan om drie keer per dag te stort en wil ook baie graag sy eie skoene hê.

“Hy is nogal ’n eksotiese tronkvoël vir die ander aangehoudenes,” sê die bron.

Prinsloo het vroeër gesê hy sal graag ’n boek wil skryf oor sy lewe in Belo-Rusland, veral oor sy tronkervaring.

Hy is op 12 Junie in Baranowitsji vasgetrek nadat hy blykbaar twee dae tevore ’n bank met ’n speelgoedpistool en ’n mus probeer beroof het.

- Rapport

Vir meer hieroor, besoek Rapport.

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

niel.wildfire sê... En die helfde het seker dit nog verkeerd gehad Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.