Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Diewe in Pta vlug met 70 handgranate

2012-07-04 14:15
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die polisie is op die spoor van diewe wat 70 handgranate van 'n bakkie af gesteel het, het 'n beampte gesê.

Die bakkie van Denel, wat voorraad by die Wallmansthal-weermagbasis moes aflewer, het by 'n vulstasie op die N1-Noord naby Hammanskraal, Pretoria, stilgehou.

Volgens 'n polisiebeampte het die bestuurder en sy assistent omstreeks 05:00 by die vulstasie aangekom en besluit om te gaan slaap, omdat hulle die aflewering eers 08:00 kon doen.

Terwyl die mans in die bakkie geslaap het, het die diewe seep van 'n ander vragmotor gesteel, voordat hulle 'n kartondoos op die bakkie oopgesny het.

Die polisie se honde-eenheid is op die toneel.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
87 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Besef seker die vriendskap is baie geld werd. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 07:10 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Main Road
  • Thursday Lone Hill - 07:10 AM
    Road name: Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lone Hill Boulevard
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.