Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dienslewering-betoging in Soweto

2013-02-06 17:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sowat 1 000 mense van Bramfischerville in Soweto het Woensdag aan ‘n dienslewering-betoging deelgeneem, het die polisie gesê.

Ao. Kay Makhubela sê inwoners vra vir straatligte, geteerde paaie en sportfasiliteite vir hul kinders.

“Hulle het ook gekla oor geblokte dreine en lang gras in openbare gebiede wat ‘n gevaar vir hulle inhou.”

‘n Verteenwoordiger van die burgemeester se kantoor het omstreeks 13:00 in die gebied opgedaag om ‘n memorandum by betogers op te tel. Die burgemeester is 14 dae gegee om te reageer.

Teen 14:00 was die omgewing kalm en daar was ‘n sterk polisieteenwoordigheid.

“Niemand is in hegtenis geneem of beseer nie en niks is beskadig nie,” het Makhubela gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: dienslewering  |  betogings
VOLGENDE OP NUUS24X

Verwarring oor e-tol-protes

4 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Se mos: baie van die D.A lede is opgepolishde A.N.C. Wie was eerste gister by die plaas? D.A jeug. Wie het gepraat? Het julle gekyk? Voel regtig bedreig !!!!! Marie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Douglasdale - 06:59 AM
    Road name: Douglas Drive / Grosvenor Road Eastbound
    DELAYS between Douglasdale and Bryanston
  • Friday Pretoria - 06:55 AM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Mabopane Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.