Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dié 1time-kliënte dalk nie vergoed

2012-11-05 09:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Kliënte wat kontant betaal het vir hul 1time-vliegkaartjies, sal dalk nie hul geld terugkry nie, het The Star Maandag berig.

Refilwe Masemola, woordvoerder van 1time, het gesê die lugredery kan niks doen omtrent klante wat kontant betaal het nie.

"Indien jy 'n kaartjie op jou kredietkaart gekoop het, kan jy die bank kontak en hulle sal die terugbetaling maak. Ons weet nie hoe lank dit sal neem nie," het Masemola gesê.

"Die mense wat kontant betaal het, ek kan nie daarop kommentaar lewer nie. Ek sal Maandag by 'n kenner moet hoor."

Masemola het 'n verklaring op die lugredery se Facebook-blad gepubliseer oor hoe om met die verskeie banke te werke te gaan.

Geen besonderhede is verskaf oor hoe klante, wat kontant betaal het, hul geld sal terugkry nie.

ABSA, Nedbank, First National Bank en Standard Bank het aangekondig dat hulle klante, wat hul kaartjies met hul kaarte gekoop het, sal terugbetaal.

Honderde passasiers is Vrydag gestrand gelaat toe die lugredery sonder waarskuwing al sy vlugte gekanselleer het weens bankrotskap.

Die lugredery se skuld beloop sowat R320 miljoen.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: 1time
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... En volgens hierdie verdraaiing van "logika" sou Hitler ook kon se dat hy persoonlik ook nie 'n enkele Jood in 'n gaskamer ingedruk het nie en dat hy dus eintlik "onskuldig" was... (Yeah, riiiight!) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.