Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani se geestestoestand 'verbeter'

2012-09-18 15:42
Tweets Share Share line Print

Londen – Die geestestoestand van Shrien Dewani is besig om te verbeter, het ‘n Britse hof Dinsdag gehoor.

Dié verwikkeling kan moontlik sy uitlewering na Suid-Afrika bespoedig sodat hy tereg kan staan op aanklagte van die moord op sy vrou, Anni.

Dewani (32) word by ‘n privaat psigiatriese inrigting behandel en het in Julie beweer dat hy ‘n jaar nodig het om vir depressie behandel te word voordat hy na Suid-Afrika uitgelewer kan word.

Nietemin sê sy psigiater Dewani se geestestoestand het “verbeter,” het die Westminster-magistraatshof gehoor.

“Dit word nou beskryf as matig eerder as ernstig,” het Hugo Keith, prokureur vir die Suid-Afrikaanse regering, aan die hof gesê.

“Hy ly steeds aan post-traumatiese stressindroom,” het hy bygevoeg.

Dewani, wat enige betrokkenheid in sy vrou moord ontken, is in April 2011 na ‘n psigiatriese inrigting geneem weens vrese dat hy kan selfmoord pleeg.

Sy 28-jarige vrou is in 2010 doodgeskiet toe die taxi waarin sy en Dewani gery het in Gugulethu in Kaapstad gekaap is.

– Volg  Nuus24 op Twitter 

- AFP

Lees meer oor: anni dewani  |  shrien dewani  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Jaco ek kan sien waarvan jy praat. Jou spelling wys dit. Kry maar 'n speltoetser, dit verrig wondere. Al is ek Engelssprekend sal ek Afrikaans praat, skryf en droom tot ek my kop neerlê. Dis vir my die mooiste taal veral by 'n politieke vergadering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.