Dewani sal geskik wees vir verhoor, hoor hof

2011-12-15 12:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Britse sakeman Shrien Dewani sal geskik wees om in Suid-Afrika verhoor te word, het 'n hof in Londen gehoor.

Adv. Hugo Keith QC, namens die Suid-Afrikaanse owerhede, het Woensdag in die hooggeregshof aangevoer dat Dewani goeie psigiatriese sorg sal ontvang indien hy na Suid-Afrika uitgelewer sal word.

The Star het berig dat Keith verwys het na 'n onlangse verslag van Dewani, wat sê "sy geestestoestand sal verbeter... dit is hoogs onwaarskynlik vir gevalle van depressie en/of post-traumatiese stresstoornis om nie in die medium- of langtermyn te verbeter nie".

Die twee regters het die saak laat afstaan.

Dewani word daarvan beskuldig dat hy die moord op sy vrou, Anni Dewani, in November verlede jaar tydens hul wittebrood in Kaapstad, georkestreer het.

Die taxibestuurder Zola Tongo het ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan en erken hy het Dewani gehelp om die moord te beplan.

Tongo is reeds tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

Die Britse minister van binnelandse sake, Theresa May, het Dewani se uitleweringsbevel in September onderteken.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Neil sê... Wonder net wat die ou se seksualiteit is en hoekom stel hy juis in die portret belang. Laat mens wonder. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.