Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani-moordenaar 'geskok' oor vonnis

2012-12-05 13:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Xolile Mngeni het met skok gereageer ná die stad se hooggeregshof hom tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy Anni Dewani doodgeskiet het.

Hy is ook 15 jaar tronkstraf opgelê vir roof met verswarende omstandighede, terwyl hy vyf jaar tronkstraf gekry het vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Dié vonnisse sal saam met sy lewenslange gevangenisstraf uitgedien word.

Regter Robert Henney het verlede week die man skuldig bevind.

Mngeni het geskok gelyk toe die vonnis voorgelees is. Sy oë was wawyd oop en sy mond het oopgehang.

Dewani (28) se pa, Vinod Hindocha, het na die veroordeelde moordenaar gestaar, maar hulle het nie oogkontak gemaak nie.

Die oorledene is op 13 November 2010 ontvoer, beroof en doodgeskiet. Haar lyk is die volgende dag gevind.

Haar man, Shrien, word daarvan beskuldig dat hy die moord gereël het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vic Hugo sê... Penellope, ons kan verseker die vrae vra ook aan die DA...maar die vraag moet OOK in die algemeen gevra word of sulke kulturele bedrywighede onder verdraagsaamheid nie al lank genoeg plaas gevind het nie. Van 1994 toe almal hande saamgevat het of die meeste oor alle kulturele groepe heen dit gedoen het en die land wou laat werk, het die ANC die kans gehad om dit te doen...meer as genoeg tyd gehad om dit te doen. Hulle het totaal misluk en hul hantering van Malema EN het net die land en sy mense verder gepolariseer, in so ‘n mate dat verskeie organisasies plaaslik en oor see al die moorde vanaf een kulturele groep op ‘n ander begin dokumenteer. Dus, is dit te verstane dat ‘n spesifieke kulturele groep minder en minder te doen wil he met ander groepe, juis omdat hulle nie meer veilig voel in Suid Afrika nie, omdat hulle nie mag deel neem aan die ekonomie en bydrae deur baie moeilike wette en BEE ens nie. Die situasie het verder vererger toe Zuma besluit om in Bloemfontein te sing dat die boere uit gemoor moet word. http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j&q=zuma%20sings%20to%20kill%20the%20boers&source=web&cd=1&cad=rja&ved=0CDMQtwIwAA&url=http%3A%2F%2Fwww.youtube.com%2Fwatch%3Fv%3D6fzRSE_p1Ys&ei=zRSeUcTdLe7X7Aau-oBw&usg=AFQjCNGV0-UnKNLWlzhpUwT5wCrsAiV-Ig&bvm=bv.46865395,d.ZGU Die belofte van 1994, en dat wit en swart en alle ander groepringe saam hande sal vat, is duidelik nie vir die ANC belangrik nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 14:53 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Thursday Irene - 14:45 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.