Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani-moord: NVG gelukkig met uitspraak

2012-11-20 11:37
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Dewani-moordenaar skuldig
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy is tevrede met die uitspraak teen Anni Dewani se moordenaar, Xolile Mngeni.

Mngeni (25) is daaraan skuldig bevind dat hy die toeris twee jaar gelede tydens haar wittebrood in ‘n beweerde kaping doodgeskiet het.

Die veroordeelde moordenaar, wat aan kanker ly, is op aanklag van ontvoering vrygespreek.

Eyewitness News berig die NVG se Eric Ntabazalila het die uitspraak verwelkom.

“Ons is tevrede met die uitspraak, veral met die regter se oortuiging dat die NVG bo redelike twyfel bewys het dat Xolile Mngeni... die sneller getrek het.”

Twee van Mngeni se medebeskuldigdes, Zola Tongo en Mziwamadoda Qwabe, dien reeds tronkstraf uit vir hul aandeel in die moord.

Tongo en Qwabe het die oorledene se man, Shrien, by die moord betrek en gesê hy het die moord beplan.

Volgens buitelandse berigte sal sy uitleweringsverhoor op 3 Desember voortduur.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... JERRY, verlede Vrydag was mos lekker "fun" ... en dis koud hier in Pretoria, maar my lyfie is lekker warm gelag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 18:47 PM
    Road name: Boom Street
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sophie De Bruyn Street
  • Friday Germiston - 18:41 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT at the cement factory
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.