Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani-moord: Getuie was glo middelman

2012-08-16 07:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van een van die mans wat beskuldig word van die moord op Anni Dewani sal Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortgaan.

Dewani (28) is in November 2010 in ‘n vermeende motorkaping geskiet terwyl sy saam met haar man Shrien op wittebrood was.

‘n Getuie het Woensdag erken dat hy die middelman was en die taxibestuurder Zola Tonga bekend te stel aan ‘n man wat meer van die onderwêreld geweet het.

Tonga het die getuie op 12 November 2010 gebel om te vra of hy weet van ‘n huurmoordenaar.

Hy het gesê hy ken nie iemand nie, maar hy kan vir hom die nommer gee van Abongile, ‘n voormalige medewerker wat voorheen al gesê het hy sal hom “help” as iemand agter hom aan is.

Tongo het die getuie kort daarna in sy silwer Volkswagen Sharan ontmoet waar hy vertel het hoe ‘n buitelandse man hom gevra het om hom te help om ‘n huurmoordenaar te kry.

Die getuie was ‘n hotelwerker wat Tongo geken het aangesien die hotel gereeld van Tongo se vervoermaatskappy gebruik gemaak het vir toere en ritte na die lughawe.

Hy was as ‘n tussenganger gebruik om boodskappe oor te dra.

Die naam en identiteit van die getuie is weerhou ná ‘n bevel deur regter Robert Henney om hom teen enige skade of intimidasie te beskerm.

Tongo het in ‘n pleitooreenkoms beweer dat Dewani voorheen gereël het dat iemand in ‘n vervalste motorkaping in Suid-Afrika vermoor word.

Tongo het 18 jaar tronkstraf gekry vir sy rol in die komplot.

Een van die beskuldigdes, Xolile Mngeni, het vroeër onskuldig gepleit op aanklagte van ontvoering, roof en moord, sowel as die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: anni dewani  |  shrien dewani  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Frikkie Botes sê... Gatvolgeit is besig om die skaal te tip in sonnige SA. Daar word meer opgetree as voorheen. Anargie is aan die orde van die dag. Skelms begin tot nou sekuriteit kompanies stig en mense moet hulle beskermingsfooie betaal. Ons is tans besig met n ondersoek na so n kompanie wat in Westdene sake dryf en oral in die huise inbreek wat nie geld aan hulle betaal nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.