Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani-moord: 32 getuies in hof verwag

2012-08-15 22:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die man wat daarvan aangekla word dat hy Anni Dewani vermoor het, het skuld ontken op al die aanklagte teen hom.

Xolile Mngeni, wat daarvan beskuldig word dat hy die sneller getrek het, se hofsaak het uiteindelik in die Kaapstadse hooggeregshof afgeskop ná maande se voorverhoorkonferensies.

Mngeni staan tereg op aanklagte van moord, ontvoering, roof en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie.

Sy medebeskuldigde, Mziwamadoda Qwabe, is verlede week tot 25 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuld erken het.

Qwabe sê hulle is R15 000 betaal om Dewani in 2010 te vermoor.

Aanklaers het Woensdag in die hof onthul dat 32 getuies in die saak sal getuig, het Eyewitness News berig.

Die eerste getuie, wat nie genoem mag word nie, het aan die hof gesê hy het in 2010 by ‘n Kaapstadse hotel gewerk.

Hy het vertel hoe Zola Tongo, ‘n taxi-bestuurder, hom genader het. Volgens die getuie was Tongo op soek na ‘n sluipmoordenaar.

Die getuie sê Tongo het vir hom gesê ‘n buitelandse man – wat nou as Shrien Dewani geïdentifiseer word – wou ‘n vrou laat vermoor.

Die saak duur voort.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... En jy John? Eintlik net 'n pes. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 07:47 AM
    Road name: Republic Road
    ACCIDENT at Oak Avenue - EASTBOUND DELAYS through the area
  • Wednesday Rosebank - 07:47 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    ACCIDENT in Rosebank - delays from Craighall / Hyde Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing & Forwarding Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.