Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani-beskuldigde se afdrukke op moordvoertuig

2012-08-21 22:56
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Een van die beskuldigdes in Anni Dewani se moordsaak, Xolile Mngeni, se palm-afruk is op die voertuig gevind waarin Dewani vermoor is, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Dinsdag gehoor.

Ao. Johan Hanekom, ‘n kenner in vingerafdrukke, sê daar is geen twyfel by hom dat die linker palm-afdruk wat hy op die silwer Volkswagen Sharan gekry het die beskuldigde s’n is nie.

Hanekom is die derde getuie in die saak. Hy sê hy het die voertuig op 14 November 2010 ondersoek.

Dewani is op 13 November 2010 in ‘n vermeende motorkaping doodgeskiet terwyl sy in Kaapstad op wittebrood was saam met haar man Shrien.

Mngeni was glo die man wat die sneller getrek het. Hy het onskuldig gepleit op aanklagte van ontvoering, roof met verswarende omstandighede, moord en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie.

Hanekom sê hy het twee palm-afdrukke aan die bestuurder se kant van die motor gevind, een op die voorste modderskerm, die ander op die enjinkap. Die palms het na die agterkant van die voertuig gewys.

‘n Kopie van Mngeni se afdrukke is op 13 Augustus hierdie jaar deur kapt. Paul Hendrikse aan hom gegee. ‘n Vars stel afdrukke is Dinsdagoggend van Mngeni geneem.

Die afdrukke is deur ‘n vingerafdruk-stelsel gestuur wat moontlike ooreenstemmings getoon het. Hanekom het dit geanaliseer en het nege ooreenkomste opgemerk terwyl hy na een spesifieke afdruk gekyk het.

Slegs sewe was nodig om ‘n ooreenstemming te bevestig. Twee ander kenners het die ooreenkomste bevestig.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: anni dewani  |  shrien dewani  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.