Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dewani-beskuldigde glo deur polisie aangerand

2012-09-17 14:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Man wat verhoor word vir die moord op Anni Dewani is in die keldervertrek van ‘n polisiegebou aangerand en gemartel, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag gehoor.

Xolile Mngeni is kort ná sy inhegtenisname op 16 November 2010 na die kelderverdieping van die Valke se gebou in Bellville gelei, het sy prokureur, Qalisile Dayimani, gesê.

Daar is sy hande agter aan ‘n stoel vasgeboei en hy is erg aangerand en geslaan deur konst. “Mbali”.

“Die beskuldigde se testikels is in ‘n lessenaarlaai vasgeslaan en ‘n sak is oor sy kop geplaas,” het die prokureur aan die hof gesê.

Mngeni word verhoor vir die kaping, roof en moord op Dewani in Gugulethu op 13 November 2010.

Sy en haar man Shrien was op hul wittebrood in Kaapstad.

Die polisieman wat Mngeni in hegtenis geneem het, lt.kol. Bonginkosi Kwinana, is onder kruisverhoor deur die verdediging.

Kwinana se getuienis maak deel uit van ‘n verhoor binne ‘n verhoor om vas te stel of ‘n “erkentenis” deur Mngeni ingedien kan word as bewyse.

Hy het herhaaldelik enige aantygings van aanranding ontken.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: anni dewani  |  xolile mngeni  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oom Kaspaas sê... Skop die vent sommer uit skool uit! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.