Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Derby-Lewis moet in die tronk vrot'

2012-08-07 23:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die veroordeelde moordenaar Clive Derby-Lewis moet in die tronk vrot, het die SAKP se jeugliga (YCL) Dinsdag gesê.

"Hierdie afskuwelike man is steeds 'n simbool van die wreedheid van apartheid en sy duiwelse plan om verdere onstabiliteit te bring. Sy onbarmhartige houding bly ons hoofargument oor hoekom hy in die tronk moet vrot," het die jeugliga se nasionale woordvoerder, Mangaliso Stalin Khonza, gesê.

Khonza het gesê Derby-Lewis se aansoek om mediese parool moet geweier word oor die boosheid wat hy steeds verteenwoordig.

Derby-Lewis se vrou, Gaye, het Maandag aan Eyewitness News gesê dat Derby-Lewis vir mediese parool sal aansoek doen omdat hy siek is.

Sy beplan om die aansoekvorms binne die volgende paar weke in te handig en hoop dit slaag aangesien haar man kanker het en sukkel met gangreen in sy een been.

Derby-Lewis (76) het al 19 van sy 25 jaar tronkstraf uitgedien vir die moord in 1993 op Chris Hani, wat 'n voormalige SAKP-leier was.

Sy aansoek om gewone parool is in 2008 sowel as 2010 geweier en sy visier is nou op mediese parool.

Volg Nuus24 op Twitter.


- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
269 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Giel Man, jy het om een of ander rede òf nooit gelees wat my antwoord aan jou was by http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/R800-huur-vir-Nkandla-grond-is-billik-20130610 om Junie 11, 2013 om 14:39 nie, of jy het bloot nooit daarop reageer nie. Ek het so vae gevoelentheid jy't nooit terug gegaan na daai site nie. Ek het nogal daardie skàkel gehou om te sien of jy dit raaklees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.