Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Departement se bote nie operasioneel

2012-10-24 13:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Nie een van die patrolliebote of navorsingskepe van die departement van landbou, bosbou en visserye, wat nou deur die vloot gebruik word, is operasioneel nie.

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van Verdediging en militêre veterane, het dít in reaksie op 'n parlementêre vraag van die Vryheidsfront Plus (VF Plus) gesê.

Drie van die vier bote is weens 'n gebrek aan onderhoudswerk nie operasioneel nie.

Die VF+ het Woensdag in 'n verklaring gesê die ander patrollieboot (Ruth First) word tans gebruik vir opleiding van bemanningslede en is ook nie operasioneel nie.

"Van die drie navorsingskepe is twee (Africana & Ellen Khuzwayo) nie operasioneel nie, ook weens onderhoud. Een navorsingskip (Algoa) is oorhandig aan die departement van omgewingsake en oseanografiese opmetings."

Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor verdediging en militêre veterane, het gesê dit is duidelik dat die land se kuswaters vanaf Maart 2012 nie gepatrolleer is nie.

"Stropery van ons marinebronne kon ongehinderd plaasvind. Dat onderhoud op al die bote en skepe terselfdertyd gedoen moet word, is bewys dat hulle in ‘n swak toestand was.

Smit Amandla Marine, wat hierdie bote bedryf en die patrollering van die kuswaters gedoen het, is luidens die verklaring miljoene rande betaal om die bote te bedryf en die instandhouding daarvan te doen.

Groenewald het gesê die party sal verdere vrae aan die minister van verdediging stel oor die aard en onkoste verbonde aan die onderhoud op die bote.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

32 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Eddie Bantjes sê... Was my kommentaar te kras? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 12:43 PM
    Road name: N3 Southbound
    ACCIDENT at Modderfontein Road, heavy delays from Linbro Park
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.