Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

De Lille betuig medelye ná bootongeluk

2012-10-14 10:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Patricia de Lille, Kaapstad se burgemeester, het haar medelye teenoor die familie van ‘n man wat in ‘n bootongeluk by Houtbaai gesterf het, uitgespreek.

“Ons gedagtes en gebede is met die familie en vriende van die oorledene en die van die vermiste slagoffer en beseerdes,” het sy gesê.

Sy het ook die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) vir hul reddingspogings bedank.

Die NSRI het Saterdagaand hul soektog na ‘n vermiste man opgeskort.

Brad Geyser van die NSRI sê ‘n soektog na die een oorblywende vermiste mens – ‘n bemanningslid van die boot – is vroegoggend voortgesit.

Die huurboot – The Miroshga – het Saterdag om 15:00 naby Duiker-eiland omgekeer.

Geyser sê 34 mense is gered en een van die mans het in die ongeluk omgekom. Dit blyk dat die oorledene van die Verenigde Koninkryk afkomstig was.

“Die NSRI is bewus van Suid-Afrikaners, burgers van die Verenigde Koninkryk en Franse burgers wat aan boord was...”

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: houtbaai  |  bootongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Die regering is nie (en was nooit) 'n kinderoppsser of 'n lyfwag nie. Elkeen moet verantwoordelikheid aanvaar vir hul eie veiligheid. Die Rhodesiers het heel gelukkig en winsgewend geboer selfs toe 'n oorlog aan die gang was. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.