Dalai Lama wéér na SA genooi

2011-10-18 11:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Dalai Lama sal vir 'n derde keer in twee jaar om 'n Suid-Afrikaanse visum aansoek doen nadat Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, hom genooi het om aanstaande jaar 'n gebedsvergadering op Menseregtedag by te woon.

Die nuwe aansoek sal nóg 'n kopseer vir pres. Jacob Zuma wees. Zuma word daarvan beskuldig dat hy die kwessie ontduik nadat die regering se hantering van die Tibettaanse geestelike leier se visumaansoek vroeër vandeesmaand heftig gekritiseer is.

Buthelezi het in sy uitnodiging aan die Dalai Lama geskryf: "Ek het twee keer beplan en gehoop om jou te ontmoet om saam te bid, jou geestelike leiding te ontvang en die stand van die wêreld en sy politiek te bespreek".

Buthelezi en Mosiuoa Lekota, president van Cope, het gesê die Dalai Lama het aangedui dat hy die uitnodiging sal aanvaar.

Die Dalai Lama is vroeër vandeesmaand na eme­ritus-aartsbiskop Desmond Tutu se 80ste verjaardagvieringe genooi, maar kon nié die geleentheid bywoon nie, omdat sy visumaansoek nie betyds goedgekeur is nie.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: dalai lama  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Lyk my alle wagte by malls moet onmiddellik die polisie kontak as n kind alleen in n motor is en voor daar nog probleme is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.