Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dalai Lama kom nie, al kry hy nou visum

2011-10-06 19:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Dalai Lama sal nie Suid-Afrika besoek vir Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu se 80ste verjaardagvieringe nie, selfs al word ‘n visum nou aan hom toegestaan, het die SABC Donderdag berig.

Die Dalai Lama se woordvoerder, Tenzin Taklha, het aan die uitsaaier gesê die logistiek van die reis sal te gekompliseerd wees.

“Om Sy Heiligheid nou na Suid-Afrika te neem, sal bloot onmoontlik wees. Om hom net by die lughawe te kry, sal ‘n hele dag neem... ons het nie eens kaartjies nie. Dit is buite die kwessie,” het hy gesê.

Die Tibettaanse geestelike leier het Dinsdag sy reis na Suid-Afrika gekanselleer nadat hy lank moes wag op terugvoer oor sy visumaansoek.

Die Desmond Tutu Vredesentrum het vroeër gesê adjunk-president Kgalema Motlanthe moet die visum-debakel regmaak en seker maak die Dalai Lama ontvang ‘n visum.
 
- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: desmond tutu  |  dalai lama
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel Cronje sê... Trip, always happy to vermaaks yous and all,man! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
  • Friday Pretoria - 17:55 PM
    Road name: Paul Kruger Street Northbound
    ACCIDENT at Bloed Street - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.